Matteus 10:7-8
Matteus 10:7-8 AFR20
Gaan verkondig die volgende, ‘Die •koninkryk van die hemele is op hande.’ Maak die siekes gesond, wek dooies op, reinig melaatses, dryf demone uit. Julle het dit verniet gekry – verniet moet julle dit uitdeel.