Matteus 10:14
Matteus 10:14 AFR20
En wie ook al julle nie verwelkom en na julle woorde nie luister nie – gaan weg uit daardie huis of stad en skud die stof van julle voete af.