Maleagi 4:1

Maleagi 4:1 AFR20

“Want kyk, die dag gaan kom, dit gaan brand soos 'n oond. Dan sal al die verwaande mense en elke booswig kaf wees, en die dag wat kom, sal hulle verbrand,” sê die HERE, Heerser oor alle magte, “daar sal nie wortel of tak van hulle oorbly nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 4:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid