En dan vra julle: “Waarom?” Omdat die HERE self as getuie optree tussen jou en die vrou met wie jy getroud is toe jy jonk was en teenoor wie jy ontrou is, terwyl sy jou lewensmaat is en 'n vrou van dieselfde verbond as jy.
Lees Maleagi 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: Maleagi 2:14
5 Days
Marriage comes with great joys and great challenges. One of the reasons for the challenges is because we have lost sight of the Biblical purpose of marriage. We have removed God and defined marriage in terms of happiness. But marriage exists to glorify God by expanding His reach throughout the world. In this five-day reading plan, Dr. Tony Evans takes you on a journey of kingdom marriage.
6 dae
Huwelike is onder geweldige druk. Baie mense skei en van die meeste redes is 'n onwilligheid om te vergewe. Die huwelik het 'n kontrak geword en word nie meer as 'n verbond voor God hanteer nie; God se riglyne word dus nie nagekom nie.
7 Days
Divorce is everywhere today, even inside of families that go to church. And if your parents are in the midst of this difficult situation, you might feel like it is your fault or that life is spinning out of control. This seven-day plan will help you find God in the midst of the confusion and hurt you are experiencing.
15 dae
Maleagi herinner ’n ontkoppelde Israel daaraan dat hy ’n boodskap van God het voordat hulle ’n lang stilte verduur – wat sal eindig wanneer Jesus Christus die verhoog betree. Reis daagliks deur Maleagi terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's