Maleagi 2:11
Maleagi 2:11 AFR20
Juda was ontrou, en iets afstootliks is in Israel en Jerusalem gedoen: Juda het die heiligdom van die HERE waarvoor Hy lief is, ontheilig. Juda het met dogters wat vreemde gode dien, getrou.