Maleagi 1:11
Maleagi 1:11 AFR20
Immers, van waar die son opkom tot waar hy ondergaan, is my Naam groot onder die nasies en op elke plek word reukwerk en 'n rein offer aangebied vir my Naam, want my Naam is groot onder die nasies,” sê die HERE, Heerser oor alle magte.



