Levitikus 8:15

Levitikus 8:15 AFR20

Moses het die bul keelaf gesny, van die bloed geneem en dit met sy vinger aan die horings van die altaar gesmeer. Hy het die altaar gereinig en die res van die bloed teen die basis van die altaar uitgegooi. Hy het dit geheilig om versoening daarvoor te doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 8:15

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid