Levitikus 6:12

Levitikus 6:12 AFR20

Die vuur op die altaar moet aan die brand gehou word; dit mag nie uitbrand nie. Die priester moet elke môre hout op die vuur pak, die brandoffer daarop rangskik en die stukke vet van die •maaltydoffer daarop verbrand.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 6:12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid