Levitikus 27:26

Levitikus 27:26 AFR20

“ ‘ Onthou net, wat betref 'n eersgeborene onder die diere wat reeds as eersgeborene aan die HERE behoort – iemand mag dit nie wy nie. Of dit nou 'n bees of 'n stuk kleinvee is, dit behoort aan die HERE.