Levitikus 26:5

Levitikus 26:5 AFR20

Die dorstyd sal vir julle aanhou tot die druiweoes, en die druiweoes sal aanhou tot saaityd. Julle sal meer as genoeg eet en veilig woon in julle land.