Levitikus 20:24

Levitikus 20:24 AFR20

Ek het vir julle gesê, “Julle sal hulle grondgebied in besit neem. Ek self gee dit vir julle as besitting – 'n land wat oorloop van melk en heuning.” Ek, die HERE, is julle God wat julle van die ander volke afgesonder het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 20:24

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid