Levitikus 19:15

Levitikus 19:15 AFR20

“ ‘ Julle mag nie onreg pleeg in die regspraak nie. Jy mag nie partydig wees vir armes of voorkeur gee aan belangrikes nie. Oordeel jou volksgenoot regverdig.