Levitikus 18:17

Levitikus 18:17 AFR20

Die naaktheid van 'n vrou en haar dogter mag jy nie ontbloot nie. Die dogter van jou vrou se seun en die dogter van haar dogter mag jy nie as vrou neem om haar naaktheid te ontbloot nie. Hulle is haar bloedverwante. Dit sou 'n skanddaad wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Levitikus 18:17

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid