Levitikus 17:14

Levitikus 17:14 AFR20

want dit is elke dier se lewe. Sy bloed is sy lewe, daarom het Ek vir die Israeliete gesê, ‘Julle mag glad nie die bloed van enige dier eet nie, want die lewe van elke dier is sy bloed. Elkeen wat dit eet, sal afgesny word.’

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid