Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Josua 5:9

Josua 5:9 AFR20

Die Here het vir Josua gesê: “Vandag het Ek die bespotting van Egipte van julle afgewerp.” Daarom is die naam van hierdie plek Gilgal; dit is vandag nog so.