Josua 5:14
Josua 5:14 AFR20
Hy het geantwoord: “Nee, maar ek is die bevelvoerder van die leër van die HERE; daarom het ek gekom.” Josua het neergeval met sy gesig teen die grond, diep neergebuig, en vir hom gesê: “Wat wil my heer vir sy dienaar sê?”