Josua 23:13

Josua 23:13 AFR20

weet dan vir seker dat die HERE julle God hierdie nasies nie langer voor julle sal verdryf nie. Hulle sal vir julle 'n vangnet en 'n valstrik word, 'n sweep vir julle sye en dorings in julle oë, totdat julle verdwyn van hierdie goeie grond af wat die HERE julle God vir julle gegee het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid