Josua 2:14

Josua 2:14 AFR20

Toe sê die manne vir haar: “Ons self staan in vir julle, tot die dood toe, as julle niks oor hierdie saak van ons bekend maak nie. Wanneer die HERE hierdie land vir ons gee, sal ons aan jou guns en trou bewys.”