Josua 14:9
Josua 14:9 AFR20
Moses het daardie dag 'n eed afgelê, ‘Die grond waarop jou voet getrap het, aan jou sal dit as erfenis behoort, en aan jou nageslag vir altyd, omdat jy die HERE my God met volharding gevolg het.’