Joël 1:10
Joël 1:10 AFR20
Die landerye is vernietig, die grond is uitgedor. Ja, die koring is vernietig, die •nuwe wyn het opgedroog, die olyfoes het weggekwyn.