Johannes 13:10, 14

Johannes 13:10 AFR20

Maar Jesus sê vir hom: “Iemand wat gebad is, het nie nodig dat iets anders as sy voete gewas word nie, omdat hy reeds heeltemal skoon is. En julle is skoon, maar nie almal nie.”

Johannes 13:14 AFR20

As Ek, julle Here en Leermeester, dan julle voete gewas het, behoort julle ook mekaar se voete te was.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid