Jeremia 49:36

Jeremia 49:36 AFR20

Ek sal teen Elam vier winde bring van die vier eindes van die hemel; en hulle in al hierdie windrigtings verstrooi. Daar sal nie 'n nasie wees by wie dié wat uit Elam verdryf is, nie kom nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid