Joganan, seun van Kareag, en al die bevelvoerders van die leërafdelings by hom, het almal wat van die volk oorgebly het, saamgeneem, almal wat hy van Ismael, seun van Netanja, uit Mispa teruggebring het, nadat dié vir Gedalja, seun van Agikam, neergevel het. Dit was die mans, krygsmanne, vroue en kinders en eunugs wat hy uit Gibeon teruggebring het.
Lees Jeremia 41
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jeremia 41:16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's