Jeremia 34:22

Jeremia 34:22 AFR20

Kyk, Ek gee bevel,’ ” is die uitspraak van die HERE, “ ‘en Ek sal hulle na hierdie stad laat terugkeer, en hulle sal daarteen oorlog voer, dit inneem en dit afbrand. Die dorpe van Juda sal Ek 'n woesteny maak, sonder inwoners.’ ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 34:22

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid