Jeremia 31:31-32

Jeremia 31:31-32 AFR20

“ ‘Kyk, daar kom dae,” is die uitspraak van die HERE, “dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda 'n nuwe verbond sal sluit. Dit sal nie wees soos die verbond wat Ek met hulle voorouers gesluit het die dag toe Ek hulle aan die hand gegryp het om hulle uit Egipteland uit te lei nie – my verbond wat hulle self verbreek het, al was Ek Heer oor hulle,” is die uitspraak van die HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 31:31-32

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid