Jeremia 28:14

Jeremia 28:14 AFR20

Ja, so sê die HERE, Heerser oor alle magte, die God van Israel: “'n Ysterjuk lê Ek op die nekke van al hierdie nasies om Nebukadnesar, die koning van Babilonië, te dien, en hulle sal hom dien. Selfs die wilde diere gee Ek aan hom.” ’ ”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid