Jeremia 16:19

Jeremia 16:19 AFR20

HERE, my sterkte, my beskutting, my toevlugsoord in die dag van nood, na U sal nasies kom van die uithoeke van die aarde af. Hulle sal sê: “Net leuens het ons voorouers geërf – nietige afgode, en onder hulle is daar nie een wat enigiets kan bied nie. ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 16:19

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid