Jeremia 14:19
Jeremia 14:19 AFR20
Het U Juda dan heeltemal verwerp? Of het U 'n hartgrondige afkeer in Sion? Waarom het U ons geslaan sonder dat daar vir ons genesing is? Ons het gehoop op vrede, maar daar was niks goeds nie, op 'n tyd van herstel, maar kyk, daar is net verskrikking.

