Jesaja 65:22
Jesaja 65:22 AFR20
Hulle sal nie bou, sodat 'n ander dit bewoon nie, of plant, sodat 'n ander dit eet nie. Want soos die lewensdae van 'n boom, sal die lewensdae van my volk wees. Die arbeid van hulle hande sal my uitverkorenes self geniet.



