Jesaja 62:5

Jesaja 62:5 AFR20

ja, soos 'n jong man trou met 'n jong meisie, sal jou kinders met jou trou. Met die vreugde van 'n bruidegom oor sy bruid, sal jou God Hom oor jou verheug.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 62:5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid