Jesaja 58:5
Jesaja 58:5 AFR20
Is die vas wat Ek verkies dan so, 'n dag van verootmoediging vir 'n mens? Is dit om die hoof te buig soos 'n biesie, en in sak en as te lê? Is dit wat julle vas noem? is dit 'n dag wat die Here se goedkeuring wegdra?