Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JESAJA 58:5

JESAJA 58:5 NLV

Is dit die vas wat Ek verkies, net ’n dag waarop ’n mens homself verneder? Is dit om net jou kop te buig soos ’n biesie en te sit in sak en as? Is dit wat jy ’n vas noem, ’n dag wat vir die Here aanvaarbaar sal wees?