Jesaja 55:1

Jesaja 55:1 AFR20

“ Kom, almal wat dors is, kom na die water! En wie geen geld het nie, kom koop en eet! Kom koop sonder geld, sonder koste, wyn en melk!