Jesaja 53:3-4

Jesaja 53:3-4 AFR20

Hy is verag, deur mense verlaat, 'n mens van smarte, bekend met siekte, soos iemand vir wie 'n mens jou gesig verberg. Hy is verag, en ons het hom nie geag nie. Nogtans, ons siektes, hy het dit gedra, en ons smarte, hy het dit op hom gelaai. Maar ons het hom beskou as iemand wat gekasty word, geslaan deur God, en verneder.

Versbeelde vir Jesaja 53:3-4

Jesaja 53:3-4 - Hy is verag, deur mense verlaat,
'n mens van smarte,
bekend met siekte,
soos iemand vir wie 'n mens
jou gesig verberg.
Hy is verag,
en ons het hom nie geag nie.
Nogtans, ons siektes,
hy het dit gedra,
en ons smarte,
hy het dit op hom gelaai.
Maar ons het hom beskou
as iemand wat gekasty word,
geslaan deur God, en verneder.Jesaja 53:3-4 - Hy is verag, deur mense verlaat,
'n mens van smarte,
bekend met siekte,
soos iemand vir wie 'n mens
jou gesig verberg.
Hy is verag,
en ons het hom nie geag nie.
Nogtans, ons siektes,
hy het dit gedra,
en ons smarte,
hy het dit op hom gelaai.
Maar ons het hom beskou
as iemand wat gekasty word,
geslaan deur God, en verneder.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 53:3-4