Jesaja 51:10

Jesaja 51:10 AFR20

Is dit nie U wat die see drooggelê het, die water van die groot oervloed, wat in die dieptes van die see 'n pad gemaak het, sodat dié wat losgekoop is, kon deurtrek nie?