Jesaja 51:1

Jesaja 51:1 AFR20

“Luister na My, julle wat geregtigheid nastreef, julle wat die HERE soek! Kyk na die rots waaruit julle gekap is, na die steengroef waaruit julle gegrawe is.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid