Jesaja 46:11
Jesaja 46:11 AFR20
Ek wat uit die ooste 'n roofvoël roep, van 'n ver land af iemand roep vir my raadsbesluit. Ja, Ek het dit aangekondig; Ek sal dit beslis laat gebeur. Ek het dit gereedgemaak; Ek sal dit beslis uitvoer.