Jesaja 44:23
Jesaja 44:23 AFR20
Jubel, hemel, want die HERE het opgetree! Juig, dieptes van die aarde! Breek uit in jubelkrete, berge, bosse en elke boom daarin; want die HERE het Jakob losgekoop, in Israel sy heerlikheid getoon!