Jesaja 42:8

Jesaja 42:8 AFR20

Ek is die HERE, dit is my Naam. My heerlikheid sal Ek nie afstaan aan 'n ander nie, my roem nie aan gesnede beelde nie.