YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 42:8

JESAJA 42:8 Bybel vir almal (ABA)

Ek is die Here, dit is my Naam. Die mense moet My eer, hulle moet niemand anders eer nie. Hulle moet My prys, hulle moenie die beelde van gode prys nie.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EK is die HERE, dit is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee, of ook my lof aan die gesnede beelde nie.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek is die Here, dit is my Naam, die eer wat My toekom, gee Ek aan geen ander nie, die lof wat My toekom, gee Ek nie aan gesnede beelde nie.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek is die HERE, dit is my Naam. My heerlikheid sal Ek nie afstaan aan 'n ander nie, my roem nie aan gesnede beelde nie.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Ek is die HERE, dit is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee nie, en ook nie my lof aan gesnede beelde nie.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:8 Die Boodskap (DB)

My naam is die Here. Ek staan die eer wat Ek moet ontvang, aan niemand anders af nie. Ek laat geen afgod toe om soos Ek grootgemaak te word nie.

Deel
Lees JESAJA 42

JESAJA 42:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek is die HERE, dit is my Naam. My eer deel Ek met niemand anders nie. Die lof wat My toekom, deel Ek nie met afgode nie.

Deel
Lees JESAJA 42
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's