Jesaja 41:26

Jesaja 41:26 AFR20

Wie het dit van die begin af aangekondig, sodat ons kon kennis neem, vantevore al, sodat ons kon sê, ‘Hy was reg!’? Daar is niemand wat dit aankondig nie, niemand wat iets laat hoor nie, ja, niemand wat julle woorde hoor nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid