Jesaja 30:20
Jesaja 30:20 AFR20
My Heer sal vir julle brood van kommer en water van verdrukking gee. Maar dan sal julle Groot Leermeester Hom nie meer vir julle verberg nie; julle eie oë sal julle Groot Leermeester sien.