Jesaja 30:19
Jesaja 30:19 AFR20
Ja, volk wat op Sion, in Jerusalem, woon, julle sal sekerlik nie meer huil nie. Die HERE sal beslis genade aan julle bewys op julle roepstem om hulp. Wanneer Hy hoor, sal Hy julle antwoord.