Jesaja 1:11

Jesaja 1:11 AFR20

“Wat baat julle magdom slagoffers My?” vra die HERE. “Ek het genoeg gehad van die •brandoffers van ramme en die vet van gevoerde diere. Die bloed van bulle, lammers en bokramme staan My nie aan nie.