JESAJA 1:11

JESAJA 1:11 NLV

“Ek is siek van julle baie offers,” sê die HERE. “Moenie nog meer brandoffers vir My bring nie! Die vet van julle ramme of ander diere wil Ek nie hê nie. Ek kry geen genot in die bloed van julle bulle én ramme én bokke nie.