Hosea 9:6
Hosea 9:6 AFR20
Want kyk, dié wat aan die verwoesting ontkom – Egipte sal hulle bymekaarmaak en Moof sal hulle begrawe. Hulle kosbaarhede van silwer – brandnetels sal dit in besit neem; sydissels sal in hulle tente wees.