Hosea 5:4

Hosea 5:4 AFR20

Hulle dade laat hulle nie toe om na hulle God terug te keer nie, want 'n gees van hoerery heers in hulle midde, en hulle ken die HERE nie.