Hebreërs 6:1-2

Hebreërs 6:1-2 AFR20

Laat ons dan verder gaan as die eerste beginsels van die boodskap aangaande •Christus, en voortgaan na volwassenheid, sonder om weer die fondament te lê van die bekering van dooie werke, van geloof in God, van onderrig oor reinigingsrituele, oplegging van hande, opstanding uit die dood, en van ewige oordeel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hebreërs 6:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid