Hebreërs 3:3-4
Hebreërs 3:3-4 AFR20
Hy is inderdaad groter heerlikheid waardig geag as Moses – soos wat die bouer van die huis meer aansien het as die huis self. Elke huis word immers deur iemand gebou, maar God is die Een wat alles gebou het.