Haggai 1:1

Haggai 1:1 AFR20

In die tweede regeringsjaar van koning Darius, op die eerste dag van die sesde maand, het die woord van die HERE by monde van die profeet Haggai gekom tot Serubbabel, seun van Sealtiël en •streekgoewerneur van Juda, en tot Josua, die hoëpriester en seun van Jehosadak

Gratis leesplanne en oordenkings oor Haggai 1:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid